Pous Johannes X

Pous Johannes X
Pontifikaat begin Maart of April 914
Pontifikaat eindig Mei 928
Voorganger Lando
Opvolger Leo VI
Gebore ±860
Tossignano, Italië
Sterf Desember 928
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes

Johannes X was die 122ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy